Beskrywing
Elke kamer het 'n kontemporêre en suite-badkamer, 'n aparte ingang en 'n uitsig oor die tuin en swembadareas. Die kamers het ook elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke suite het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, WiFi-toegang, 'n sleutelkluis, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gerus flieks leen by die groot DVD-biblioteek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Parkeerplek & toegang

Die selfsorgsuite is ideaal vir 'n klein gesin en het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Bowden Park, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang