Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Flair Country Lodge

Grasdakkamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons bied 6 pragtige, gerieflike rietdakkamers wat veilig en privaat is. Elke en suite-kamer is knus met 'n Afrika-tema versier en het 'n sit- en 'n eethoekie. Die en suite-badkamers het 'n aparte bad en stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grasdak-gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons bied 6 pragtige, gerieflike rietdakkamers wat veilig en privaat is. Elke chalet het ’n groot kamer met sitplek en eetarea Die en suite-badkamers het 'n aparte bad en stort. Daar is verskeie voëlspesies op die eiendom, insluitende tarentale wat elke nou en dan 'n draai by die chalets maak. Gaan wandel in die groot, pragtige tuin met sy inheemse plante en bome. Die chalets bied 'n pragtige uitsig oor die plantasies waarvoor ons streek so bekend is. Ons is langs die N2 geleë, wat die hoofpad na Ermelo is.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgACmRMAg3yIaxjpWCYwEjzkyNT4IxJzIPQDzbOlVrng6bKQU7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 N2 Ermelo road 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.988305555556 30.796094444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem