Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Flair Country Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir African Flair Country Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christo P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christo P
Besigheidsreis

Padgeraas is bietjie erg.

Dit was oraait ja, nie te sleg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francisca B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca B
Gesin met klein kinders

Pragige oop gras veilig vir kinders. Baie dankie.

Baie dankie, heerlike oorslaapplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda V

Skoon, gerieflik en heerlike ontbyt!

Lig gaste in wanneer loadshedding is, daar was geen water tydens loadshedding nie! Nogal sleg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Candice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was clean and very spacious. Very friendly staff. Breakfast was lovely.

A washbasin would be great as travelling with a baby requires washing of bottles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Saam met vriende

Well done Jan. With 2hrs municiple loadshedding followed by another 2hrs of Eskom loadshedding, Jan. our host, did everything possible to make our stay enjoyable.

Beautiful thatched cottages, and very safe onsite parking. Beautiful Peacocks greet us for breakfast. A great stay in Piet Ratief. Jan even followed up with us the following day to make sure we reached our next destination. A great stay and is highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Flair Country Lodge se terugvoer

Thank you, we try our best to accommodate all.

African Flair Country Lodge
Anna D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op lang reis.

Het ongelukkig geen verwarmers nie en dit kan redelik koud word daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Flair Country Lodge se terugvoer

Bestuur vra om verskoning maar tydens lang beurtkrag sessies word verwarmers slegs op aanvraag verskaf weens swaer lading van die verwarmers op opwekker/son paneel.
Daar is darem lekker snoesige beddegoed en baie komberse beskikbaar.
Groete
Bestuur

African Flair Country Lodge
Fc M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M
Saam met vriende

Baie goeie verblyf met baie goeie diens.

Ons gebruik dit slegs vir oornag, maar geniet dit steeds om daar aan te doen. Die uitsig is mooi en die chalet het al die nodige en gaan dit gepaard met uistekende diens.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelis J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis J
Gesin met tieners

Baie aangename ervaring.

Pragtige en skoon verblyf. Gasheer en gasvrou baie behulpsaam met beurtkarguitdagings terwyl ons daar was. Heerlike ontbyt op ons voorstoep bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lia C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf met spasie gedurende kliëntebesoek.

Pragtige, skoon plek met 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M
Saam met vriende

Soos ook hele aantal kere in verlede steeds aangenaam om daar oor te bly.

Ons geselskap het bestaan uit 'n enkeling en 'n gesin van vier en was die akkommodasie pasgemaak. Baie netjiese geriewe met alles wat nodig is in 'n selfsorg. Het egter ook 'n baie smaaklike en lekker ontbyt ontvang. Beslis uitstekende verblyf vir oornag, en selfs ook vir paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met vriende

'n Juweel vir Piet Retief.

Andre doen soveel moeite om te sorg dat alles net mooi 100% verloop. Netjiese. veilge plek net buite die dorp. Een van die beste ontbyte wat ek nog in 'n B&B geniet het. Attention to detail is great! Dankie baie, ons sal teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en netjiese atmosfeer na 'n lang rit.

Die blyplek was baie gerieflik, netjies en koel. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en weer daar oornag indien ek ooit weer aan die Noordkus met vakansie gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Gesin met tieners

Dit was puik!

Vreeslike mooi plekkie met die lekkerste ontbyt. Sal die plekkie hoog aanbeveel. Diens was puik. Baie dankie Jan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthonie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie D

Skoon en netjies.

Naby aan N2 en 'n vriendelike persoon wat mens inwys. Baie rustig en 'n mooi tuin. Lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties - baie danki vir die gasvryheid!

Baie netjiese plek, heerlike ontbyt! Beveel dit enige tyd aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M
Saam met vriende

Soos in die verlede was dit baie aangename verblyf met vriendelike diens.

Ons het op Sondag 25 April daar arriveer. Die gastehuis is aan Ermelo se kant voor jy Piet Retief inry. Daar was erge oproer in Piet Retief weens die beweerde moord op twee plaaswerkers deur 'n aantal boere. Die eienaar van die gastehuis was baie bekommerd oor ons veiligheid en het hy en saam met nog 'n persoon ons met ompaaie deur Piet Retief geneem baie vroeg op Maandag 26 April. Dit spreek dus van uitstekende diens om veiligheid van sy klante te verseker. Ons kan beslis vir Jan 'n hartlike woord van dank deurgee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonnie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonnie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Hartlike verwelkoming. Skoon en mooi chalet. Veilige verblyf in mooi tuin. Baie smaaklike ontbyt! Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M
Saam met vriende

Soos tevore baie gerieflike oorslaapverblyf met 'n baie lekker en voldoende ontbyt.

Vir die derde opeenvolgende jaar was dit baie aangenaam om oor te slaap by African Flair Country Lodge. Verblyf baie netjies, goeie en voldoende geriewe en 'n puik ontbyt. Kliëntediens goed. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam vir oornag.

Baie goed geleë langs hoofroetes en nie te ver van besighede in dorp self nie. Goed ingerig met nodige items. Beligting beter na vorige "klagte". Eetware beskikbaar vir wegneemetes se gebruik. Professionele en vriendelike diens. Het slegs oornag maar dit ook soos vorige jaar goed gevind. Kan beslis aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fc M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam vir oornag.

Alles heel in die haak behalwe dat beligting in aand bra gebrekkig is. Veral vir ouer persone wat nog wil lees, het dit veel te wense oorgelaat. Verblyf verder aangenaam. Ontbyt in kamer bedien en baie smaaklik en keurig voorgesit. Beslis komplimente daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, netjies en skoon.

Baie dankie vir die aanpassing wat hul op ontbyt vir ons gedoen het. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph N - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

In one word- magnifique!

A pearl in the B&B world. In a beautiful park. So nice to sit and watch the birds and the flowers! Nice and friendly owners. A place to visit again! Thanks for your hospitality!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Manjifiek.

'n Pêrel in die B&B-wêreld in 'n pragtige park. So nice om te sit en die voëls en blomme dop te hou. Nice en vriendelike eienaars. 'n Plek om weer te besoek. Dankie vir die gasvryheid.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V
Besigheidsreis

Gevoel of ek by my huis op die plaas was.

Die diens is wonderlik en almal so vriendelik. Ontbyt uit die boeke. Sal dit vir almal aanbeveel en self weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good enough place to stay overnight.

Beautiful cottage and garden. Host only seen on arrival. Breakfast served in the room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Besigheidsreis

Would certainly use them again.

Would have received a perfect score, but for the fact it is right on the highway with many trucks going by. No plugs near table for computer. Other than that is was fabulous, spacious shower, luxury bed with nice fresh linen, all other amenities first class. Breakfast is divine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Dit is aan te bevele vir enige persoon wat daar moet bly in die omgewing. Als was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie rustig. En die ontbyt is iets om na uit te sien elke dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename ervaring van gerief ver van jou eie huis!

Sal toe oë mense aanbeveel om daar in te boek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek om 'n lang rit te onderbreek.

'n Lieflike omgewing van ongelooflike waarde. Die ontbyt was 'n groot verrassing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip B - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Besigheidsreis

Baie netjies, lekker gebly

Sal die blyplek aanbeveel sonder om te twyfel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie S - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful hospitality

This was the absolutely best overnight out of all my holiday overstays! The services we received were first-class, and African Flair Country Lodge is a place I'd rate as 5-Star. We will stay with them again, any time!nnRegards,nRiaan and Riekie Steenkamp

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Ermelo Pad, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgACmRMAg3yIaxjpWCYwEjzkyNT4IxJzIPQDzbOlVrng6bKQU7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 N2 Ermelo road 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.988305555556 30.796094444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem