Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Relish - Doringbos Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairnstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

African Relish - Doringbos Cottage is 'n selfsorgkothuis in Prins Albert, net 5 minute se ry van die middedorp af.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Tee, koffie en tuisgebakte beskuit word met aankoms voorsien. Die leefarea het 'n etenstafel vir 4 en die sitarea het 'n kaggel. Die kothuis het ook lugversorging, 'n paneelverwarmer in die sitarea en kamer, 'n waaier en WiFi.

Die kothuis lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die vetplant-tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan by die eienaar se African Relish Chef’s Café eet, proviand by die deli koop, of 'n kookles by die kookskool bespreek. Gaste kan ook die swembad by die kookskool gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by African Relish - Doringbos Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir African Relish - Doringbos Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Fairbairnstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Relish - Doringbos Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairbairnstraat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9481a6f4c8de998327e7b4ea4d5420171b5e87fefd5b4cd90caef5024919e3b68313c9029d4213478ade7a792dbcf4a0946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Fairbairn Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.215122 22.031743