Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Abraham W - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en vriendelike diens.
Abraham W - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies met vriendelike diens.
Sharon B - Okt 2021
Algehele gradering
Nog 'n dag ekstra geboek.
John S - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby my ouers.
Burger E - Des 2020
Algehele gradering
Well done
Ndumiso M - Nov 2019
Algehele gradering
Great place.
Derrick P - Apr 2019
Algehele gradering
Very nice B&B will book there again.
African Sands B&B se terugvoer
Dear Derrick P,
Thank you for your wonderful review of African Sands B&B. We pleased to hear Roxanne was such a fantastic host and that your rooms were well received by you.
We glad you enjoyed the breakfast, we will be sure to share your kind words with the rest of the team.
Look forward to your return.
Kind regards,
African Sands B&B Management
Marinelle B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese verblyf.
George B - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf is ideaal vir oornaggeriewe. Die geraas van die snelweg het gepla, maar andersins was die verblyf en geriewe heel aangenaam.
Quentin R - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Francois H - Jun 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, goeie ontbyt.
Darius T - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Rhowheln R - Des 2016
Algehele gradering
Soos om by die huis te wees.
African Sands B&B se terugvoer
Thank you, was lovely having you and your family.
Regards
Louise
Zina R - Des 2016
Algehele gradering
Lovely home away from home!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike huis waar jy so tuis voel soos by jou eie huis.
Naby winkels en die strand. Baie vriendelik en akkommoderende personeel wat uit hul pad gaan om jou te help. Gerieflike en ontspanne omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
African Sands B&B se terugvoer
Thank you, was a pleasure having you stay with us.
Kind Regards
Louise
Molene S - Okt 2013
Algehele gradering
Goed.
Philani M - Jun 2013
Algehele gradering
Top class
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kingsway-weg 663, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal