Fichardt Park Akkommodasie by African Sands Guesthouse | LekkeSlaap
+13
+13

African Sands Guesthouse

25 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R624 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 90, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

African Sands Guesthouse is in die woonbuurt Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dis sentraal in Bloemfontein geleë, na aan die Life Rosepark Hospitaal, die Windmill Kasino en die N1.

Ons bied verblyf in 11 beeldskone gastekamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Elkeen van die kamers is gerieflik gemeubileer met 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n B&B- of selfsorg-opsie beskikbaar.

Ontspan heerlik langs die braaigeriewe. Ons bied ook konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 25 resensies vir African Sands Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Benade-rylaan 90, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink African Sands Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R624
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R624
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R624
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 90, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZIpv5KmTtA6WtjXXQXVK9lliFgc2itytKHVjx7XLgi2A0NHHU9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R624  per nag (vir 2 persone) 25 5 1 5 90 Benade Drive Fichardt Park 9317 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.143797657358 26.175217317791
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za