Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sky

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir African Sky
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Monique L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique L

Rustig wegbreek

Die plekkie was oulik. Is goed toegerus met als wat nodig is. Het 'n alarm. Het redelik dierebesoekers gehad. Was heerlik om die nagapies te sien van naby. Die plonspoel was baie verfrissend. Sou nie voorstel vir iemand wat sukkel met trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nora V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nora V

Asemrowend.

Bly plekkie is oulik. Misgis jou net elke keer met die skuins trap onder toe as jy van bo af kom, ek het 'n geel sticker daar geplak na die tweede persoon dit mis trap. Lyk of ons paaldans doen. Ek sal weer die plek gebruik. Aircons het ook baie gehelp. En die dishwasher is 'n wenner. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mj V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mj V
Gesin met klein kinders

Problems with the electricity. Seems like overloading. Air con tripped electricity all the time. Contacted owner who promised to look at problem.

Seems that there was also a problem with the fridge as it did not get cold. But it could also be due to the tripped electricity and general electricity problems experienced in Marloth Park at the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B
Gesin met tieners

Baie rustige omgewing.

Baie lekker verblyf, maar storte was nie skoon nie. Eienaars baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherstraat 1710, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlWTmMD0KWXaUaGZyGvFkxMZYRcE0iY9Aw84NsE6x9tyfOWL0Cg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 1710 Kingfisher Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.33887 31.77179