Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sun Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 28 resensies vir African Sun Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.6/5
Reynard S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reynard S
Gesin met klein kinders

Skoon, honde vriendelik.

Lekker gebly, dankie. Was stil, buite area is lekker vir kinders om bietjie buite te wees en honde is welkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina Venter V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina Venter V
Enkelreisiger

Puik!

Dit was 'n goeie oorslaap. Baie skoon net wit linne! Dankie, ek sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduard H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eduard H
Enkelreisiger

Excellent.

Had an excellent stay there. It sits in a nice location close to a lot of activities and places to go see. Service is good, had no problem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Divan N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Divan N

Baie netjies en vriendelike personeel.

Plek is bietjie kleiner as verwag. Relatief ver uit George uit, ongeveer 20 km vanaf Garden Route Mall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme C
Enkelreisiger

Netjiese, cottage look gastehuis. Pragtige tuin en lekker kuier area.

Ja, stil en rustig en naby aan die nodige winkelsentrums.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Lekker.

Baie lekker gebly. Stort kort net goeie skrop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige tuin, baie lekker area.

Naby die aarbeiplaas, bietjie uit die roesmoes van die dorp, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle B
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies.

Die badkamer se lig het nie gewerk nie, maar was dadelik herstel. Die ketel was stukkend, maar is vinnig herstel. Die eetgerei en glasie was nie voltallig nie, en parkering was allokeer, maar iemand anders het daarop parkeer. Een aand het ons glad nie parkering gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jano N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano N
Enkelreisiger

Was net vir een nag maar was gemaklik en het lekker gerus!

Die DSTV het nie gewerk nie, maar was so moeg, dit het nie gepla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise Lambrechts L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Louise Lambrechts L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig nie 'n oorblyplek wat ek kan aanbeveel nie.

Die yskas was vuil, binne en buite. Die vloer langs die yskas is net so vuil. TV uiters swak opvangs. Slegs TV 1 & 2. Die kamer het nie vars geruik nie ou rook? Een van die gaste het op die patio gesit en kettingrook, ten spyte van kennisģewing/borde wat sê: Geen rook op patio nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan G
Enkelreisiger

Fine, but not really value for money.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Was 'n baie lekker plek. Die regte plek as jy die groot skare vakansie ganger wil vermy. En nog steeds ryafstand van alles wat 'n vakansie kan bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Judith R

Swak diens.

By aankoms was niemand by ontvangs nie, die yskas was nie aangeskakel in blyplek met aankoms nie, een deur nie slot aangehad nie en kon nie toemaak nie, kluis was buite werking, skoonmaakdienste pateties, elke dag met handdoeke gesukkel, laaste dag geen toiletpapier gehad nie, bestuur was glad nie betrokke nie, daar is geen instandhouding in blyplek nie, sal nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Etienne V
Gesin met klein kinders

Stil en rustig.

Dit was stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize C
Gesin met tieners

Dit was lekker en rustig.

Sal weer in die toekoms daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina E
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, dankie.

Het baie lekker gebly, dankie! Net 'n swembad gemis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Blanche H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Blanche H
Besigheidsreis

Gerieflike verblyf.

Die akkommodasie was regtig waarde vir geld. Woonstel akkommodasie was netjies, skoon en goed ingerig. Enigste probleem was dat daar niemand was om ons te ontvang nie. Moes omtrent 20 minute rondloop en iemand soek net om te verneem dat die dame personeel weggeneem het. Sekerlik moes sy seker maak wanneer ons inklok en net laat weet dat sy nie daar gaan wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Sun Guest House se terugvoer

Check-in time was confirmed by yourself between 5 and 5:30. I had waited till 5:30 but when you did not arrive I had to drop staff members off due to the heavy fires and their accommodation is 5 min away so I went and came straight back, I apologise for the inconvenience caused.

African Sun Guest House
Cathrine V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine V
Saam met vriende

Puik waarde vir geld.

Definitief die moeite werd! Skoon, lekker linne, en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Gesin met tieners

African Sun is situated in a lovely, peaceful rural area. Wonderfully quiet space to relax.

African Sun Guest House is a little gem, situated just outside of George - close to Redberry Farm - home of one of the largest Hedge Mazes in Africa. The flat we stayed in was very clean and tastefully decorated with a nautical theme. A few items of crockery and cutlery in the kitchen could do with replacing and there weren't enough bath towels for us all, but on the whole it was a lovely, relaxing and peaceful place to stay. I would definitely recommend it to friends and family as a place to stop over en route to George or another area close by. Thank you for a great break away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chantell A
Gesin met klein kinders

Hulle moet net die kamers meer modern maak vir gaste en meer kindervriendelik.

Lugversorging, DStv, groter kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia M
Gesin met klein kinders

Wonderful place.

We thoroughly enjoyed ourselves and the staff was friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelby J - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Shelby J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie verwagting gehaal nie.

Ek en my verloofde het 'n aand spandeer by African Sun Gastehuis, en was teleurgesteld om te sien wat ons gekry het vir die prys wat ons betaal het. Ons het gearriveer 15:00 om 'n leë kantoor te vind. Ons moes self ons sleutel en kamer soek. Die kamer was netjies en bed was gemaklik, alhoewel glad nie klankdig nie. Ons kon als hoor wat die gaste langs ons doen en kon selfs hoor hoe hul snork deur die aand. Die waaier in die dak moet ook vervang word, baie onstabiel en lyk asof dit enige oomblik gaan afval. Die volgende oggend was daar geen warm water nie, so ons moes koud stort. Ons wou kantoor inlig, maar weereens was niemand op diens nie. Ek wil byvoeg dat as daar aandag gegee word aan 'n paar goedjies in die kamer kan gaste gemaklik en lekker daar slaap, maar hulle moet verseker na hul pryse kyk vir wat mens kry. Vir die prys wat ons betaal het is daar baie beter opsies om van te kies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Gesin met klein kinders

Heerlike skoon, netjiese verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie S

Lekker gekuier en dit baie geniet. Die gastehuis laat jou baie tuis en gemaklik voel.

'n Rustige, pragtige area om in te ontspan. Baie vriendelike bestuur en personeel. Die pragtige groot tuin is ideaal vir kinders om lekker buite te speel en die lekker lang stoep waar mens lekker kan ontsnap met 'n beker koffie is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Enkelreisiger

Was tevrede met die verblyf. Netjies, rustig en gasvry. Sal plek beslis aanbeveel vir ander toeriste.

Dit is 'n baie mooi, netjies plek. Gasvrye mense in 'n rustige en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sash J - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sash J
Gesin met tieners

Great stay

We had a lovely stay. The surrounding area was very nice too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhoutboom Straat, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyZjEwZDM4LTU5NzYtNDRhNS04NjU0LTdjYmUzN2VhN2RlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 28 5 1 4 Geelhoutboom Street George 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.961942234196 22.383103966713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem