Ramsgate Beach Akkommodasie by African Sunrise Beach House | LekkeSlaap
+21

African Sunrise Beach House

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melbastraat 473, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

African Sunrise Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in 'n rustige woonbuurt 400 m vanaf die strand in Ramsgate. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en bied gedeeltelike see-uitsigte, 'n swembad en 'n braai-area buite waar gaste kan kuier.

Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en parkeerplek op die perseel. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar.

Die eiendom het 'n omheinde tuin wat vir honde geskik is. Daar is genoeg parkeerplek vir 2 voertuie en 'n sleepwa. Die naaste strand is 400 m van die huis af en is gewild onder vissermanne en vakansiegangers wat met hulle honde gaan stap. Ramsgate Strand, waar die gewilde Waffle House geleë is, is net 1,4 km suid van die huis. Daar is ook 'n winkelsentrumpie en vulstasie sowat 1 km van die huis af.

Slaapplek

’n Bespreking by African Sunrise Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir African Sunrise Beach House
Netheid
3.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Melbastraat 473, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink African Sunrise Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melbastraat 473, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqULCoq3Wfe1DjCPLLkJYNh2GseuhsA2vQdwg4Yudcv2M5msjBY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 4 473 Melba Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-20:00 10:00 -30.881683188303 30.353814271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za