Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afrikaroo Bush Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Tonderskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Afrikaroo Bush Lodge is geleë op 'n werkende skaapplaas in die hartjie van die Karoo. Die plaas is voor Drie Sisters op die N1 en bied slaapplek aan 12 gaste.

Elke eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n stoep en braaigeriewe.

Die gemeenskaplike kuier- en braai area is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat langs 'n groot vuur wil kuier en braai. Die gemeenskaplike kuierarea sluit 'n sit- en eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis in.

Bedags kan gaste 'n verskeidenheid voëlspesies en plaaslike wild vanaf die dek dophou, wat 'n uitsig oor die sy-tak van die Buffelsrivier bied. Aktiwiteite by Afrikaroo sluit bergfietsry, draf, stap, voëlkyk en lees in.

Die grondpad na Afrikaroo is geskik vir 4x4-voertuie en bakkies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Afrikaroo Bush Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Ligging

  • Van Tonderskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Afrikaroo Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Tonderskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb281527407eb7355e7e7262945ecc25b27985554dbb1677016a397b9ae6b1d8ccf9688f5c63f3f2817862a0b8c65e14678e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Van Tonderskraal Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.926182 23.361813
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem