LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afrique Guest House | LekkeSlaap
+22

Afrique Guest House

Olifant
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik vir 'n paartjie of vir 'n enkelpersoon. Knus eenheid met 'n dubbelbed, 'n kombuisie en koffiemaakgeriewe. Ook 'n mikrogolfoond, yskassie, tweeplaatstoof. En suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die kamer en skoonmaakdienste is ingesluit.

Huisreëls

Ontbyt is opsioneel teen R120 per persoon en moet bespreek en betaal word wanneer jy inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tier
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n badkamer met slegs 'n stort. Die kamer bevat ook 'n mikrogolf en 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Die kamer en skoonmaakdienste is ingesluit.

Huisreëls

Ontbyt is opsioneel teen R120 per persoon en moet bespreek en betaal word wanneer jy inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seekoei
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Perfekte kamer vir 'n paartjie of vir 'n enkelpersoon. Het 'n dubbelbed asook 'n klein kombuisie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie asook koffie- en teemaakgeriewe. En suite-badkamer met 'n bad en stortkop bo die bad.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Die kamer

Huisreëls

Ontbyt is opsioneel teen R120 per persoon en moet bespreek en betaal word wanneer jy inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Renoster
Vanaf R880
per eenheid
Beskrywing

Dié semi-selfsorgeenheid het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en is ideaal vir 'n klein gesin of 3 gaste. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Ontbyt is opsioneel teen R120 per persoon en moet bespreek en betaal word wanneer jy inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sebra
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

'n Gesinseenheid met slegs een kamer. Daar is 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis het koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Let asb. op dat die en suite-badkamer net 'n stort het.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Die kamer en skoonmaakdienste is ingesluit.

Huisreëls

Ontbyt is opsioneel teen R120 per persoon en moet bespreek en betaal word wanneer jy inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leeu
Vanaf R1 200
per eenheid
Beskrywing

Dié selfsorg-gesinskamer bied slaapplek vir tot 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Ontbyt is opsioneel teen R120 per persoon en moet bespreek en betaal word wanneer jy inklok.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Campstraat 30, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxYzc3ZWEyLWU5YTMtNDhjNi04MGI0LWQ2MGUyOTU4MjZhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 30 Camp Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 10:00-00:00 10:00 -28.448788999262 21.251120567322
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!