Afton Safari Lodge
- Kapasiteit: 33 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Aftonworld-weg 17, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Afton Safari Lodge is in Kempton Park net 7 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en bied die ideale B&B-verblyf vir besoekers aan Johannesburg of passasiers op pad na 'n volgende bestemming. Die verblyf is ook naby al die hoofweë, winkels en restaurante.
Daar is 15 kamers om van te kies, elkeen smaakvol versier met ekstra lang beddens, 'n en suite-badkamer, 'n kluis, telefone met 'n direkte skakellyn, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.
Gratis WiFi word voorsien.
Die kamers word daagliks skoongemaak en ontbyt word in die eetarea bedien en is ingesluit by die tarief.
Gaste kan ook van die swembad gebruik maak en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Aftonworld-weg 17, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien meer verblyf in Aston Manor Glen Marais Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 33 mense
-
Inkloktyd: 09:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Aftonworld-weg 17, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom