Agape Apartments
Beskrywing
Die woonstel het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en matte en die res van die woonstel het teëlvloere. Die woonstel beskik oor 'n kombuisie met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, induksiestoofplaat en 'n mikrogolfoond. Die woonstel het ook gratis WiFi en 'n TV en daar is 'n tuin met 'n see-uitsig in die verte.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg. 'n Kontinentale ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Belasting en Ekstras
Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Kinders tussen 10 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-ateljeewoonstel het 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word. Die woonstel beskik oor 'n kombuisie met 'n skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, induksiestoofplaat en 'n mikrogolfoond. Die woonstel het ook gratis WiFi en 'n TV en daar is 'n tuin met 'n see-uitsig in die verte. Die ateljeewoonstel het 'n teëlvloer.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg. 'n Kontinentale ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Belasting en Ekstras
Kinders onder 10 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. Kinders tussen 10 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waveren-laan 24, Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10