Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agape Guest Apartments

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-laan 24, Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 R1 573 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Agape Guest Apartments bied luukse verblyf in 2 selfsorgwoonstelle in Helderberg Estate in Somerset-Wes, 20 min. vanaf Kaapstad lughawe. Geniet manjifieke uitsigte wat oor die welige tuin en swembad uitkyk, met pragtige see- en berguitsigte in die verte. Die woonstelle vorm deel van 'n privaat woning en is ideaal vir 'Werk van die huis af', sakelui, vakansiegangers en langverblyf.

Elke woonstel het 'n sitkamer en eetarea, 'n goed toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, 'n yskas/vrieskas, 'n induksiestoof, mikrogolfoond en Nespresso-koffiemasjien asook gratis hoëspoed-veselinternettoegang asook 'n slim-TV. Die onderdakstoep lei na 'n welige tuin en swembadarea. Die woonstelle bied veilige veldryparkeerplek en word daagliks gediens, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Die ligging bied toegang tot verskeie gholfklubs, wynlandgoedere, uitstekende restaurante, wonderlike markte, winkelsentrums en bekende privaat hospitale en klinieke.

Ontbyt en aandetes is opsioneel. Motorhuur, pendeldienste, gholfbesprekings, aandetebesprekings toegangskaartjies, ens. kan deur die bestuur van Agape Apartments gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Agape Guest Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Waveren-laan 24, Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agape Guest Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren-laan 24, Helderberg Landgoed, Somerset-Wes, 7129, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef3a91c849d92e7e204a6c06aab3c6ec75a9c2506ddd436cd0362684e1d88ed968c2bea200748ede617d443548b006d00286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 573 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 24 Waveren Avenue Helderberg Estate 7129 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.04881 18.83672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang