Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agape' Garden Rest

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Agape' Garden Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marinna J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinna J

Die verblyf en omgewing is asemrowend mooi. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met tieners

Alles wat ons gehoop het dit sou wees en meer!

Agape Garden's Rest bied wonderlike verblyf. Die kothuis is modern en smaakvol ingerig. Dit is silwerskoon en toegerus met alles wat nodig is. Die tuin is pragtig en die omgewing stil en rustig. Ons het ons tydjie hier terdeë geniet en sal beslis weer hier tuisgaan. 10/10 vir die hele pakket! Dankie dat julle ons so welkom laat voel het. 'n Stukkie hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amore V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and quiet neighborhood.

What an absolutely wonderful place. It exceeded our expectations. It was beautiful and very stylish. Perfect for a weekend or even a long stay. The host was so hospitable and assisted us with our requests to his best ability. Would definitely go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Luukse juweeltjie om jou rus te vind.

Die luukse oprit lei jou tot by hierdie pragtige private huisie met jou eie veilige parkeerplek. Alles is voorsien en sfeervol ingerig en die geknetter van die vuurmaakplek in die winter is soos kos vir jou siel. Ons is warm ontvang deur baie vriendelike eienaars vir wie niks te veel gevra is nie. Dit is in 'n rustige woonwyk geleë en tog is alles binne maklike bereik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa F
Gesin met klein kinders

The most friendly hosts, most beautiful place and a very modern and homely accommodation.

Thank you we will be back. My husband and myself as well as our five years old girls felt at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K
Gesin met klein kinders

Was baie verbaas oor hoe mooi en netjies die plek was, asook die gasvryheid.

Ons het dit baie geniet dit was skoon en baie modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lurics S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurics S
Gesin met tieners

Skoon, netjies, huislike atmosfeer, pragtige plek.

Wat 'n aangename ervaring om die Krugers te kon ontmoet. Julle plekkie is pragtig en julle harte is ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian D
Gesin met klein kinders

Lovely place in a beautiful area.

Upmarket, clean, beautifully furnished, quiet guesthouse with a warm welcome. We will definitely stay here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 995
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 995
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir-weg 19, Parel Vallei, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe98ee9d6b4b03bfd2f3f3f4b86fe2530719a82c83337bb7442e3e86d768248a1b6439d2a024ec8983fc27df3bef6627fcf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 19 Reservoir Road Parel Vallei 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.068867904293 18.861978731877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem