Paarl Akkommodasie by Agathos Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+4

Agathos Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Agathos Bed & Breakfast
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Farida K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Farida K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Net waarvoor ons gesoek het.

Het die kuier geniet. Eienaars baie vriendelik. Daar was geen steurnisse van ander gaste nie. Baie rustig. Een klein probleem is dat die advertensie nêrens noem dat ontbyt ekstra is nie. Was nogal teleurgesteld toe ons uitvind nadat ons ingeboek het, dat ontbyt nie ingesluit is nie.

Tracy W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Baie vriendelike ontvangs.

Sakkie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Niks wat gepla het nie! Kan aanbeveel.

Caylynn V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylynn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie relaxing. Ek hou van die stilte.

Relaxing. Stilte. Netheid. Dis was baie lekker om die dag daar deur te bring het.

Dr Am T - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Am T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Ons het slegs in die aande daar geslaap. Die plek was netjies en skoon. Die mense is vriendelik. Daar is 'n praktiese kombuis in die kothuis en alles wat mens nodig het. Ontbyt is ekstra.

Louis G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Sal beslis weer daar gaan slaap.

Parkeerplek was bietjie beperk maar die eienaar het baie vinnig en sonder probleme die motors geskuif. Dit was alles wat ons van 'n slaapplek verwag het. Die diens was baie goed so ook die ontbyt. Baie aangename eienaars en beslis waarde vir geld.

Carmen B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Gesin met tieners

Dit was wonderlik gewees. Ons het baie tuis gevoel.

Ons het baie tuis gevoel en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie Francis vir 'n wonderlike verblyf!

Damian N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, friendly staff, beautiful location and stay.

Room was neat and tidy and perfect. DStv and air-con included. Loved our stay and we were very happy.

Magda K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut die moeite werd gewees!

Frances en haar man het ongelooflik baie moeite gedoen vir ons. Netjies, lekker groot en silwerskoon! Groot, groot waardering daarvoor. Ons het lekker gebly en lekker gerus. Enigste aanbeveling wat ek sou wou maak is dat die kombuis items vir selfsorg so bietjie uitgebrei word.

Melanie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die plekkie is goed toegerus. Baie modern en netjies.

Lorraine G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine G
Enkelreisiger

Very comfortable!

Agathos is a place to stay l wish l stayed there for more days. l got to the place earlier than expected and l was allowed early check-in which was so much needed considering the weather! The room was wonderful with a wall heater and air-con available to warm the place. Its such a quiet environment with so much privacy.

Ansie M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en skoon.

Baie nice mense, veilig en skoon.

Raymond H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond H
Enkelreisiger

Gekuier by my twee tuiste.

Dus 'n tuis kultuur net soos jou eie tuiste by jou eie huis.

Pieter Willem P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Willem P
Saam met vriende

Baie gasvry en netjies.

Baie gawe eienaars en baie lekker gebly.

Martin J - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin J
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Perfek vir een aand se verblyf.

Agathos Bed & Breakfast's terugvoer

You welcome, thank you for stayed by us.

Agathos Bed & Breakfast
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Langenhoven Straat, , Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1OGI5YjMwLTlhNzYtNDA5NC1iZWIzLWY5YTNjZWI3MTFjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R910  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 78 Langenhoven street Denneburg 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.73799 18.986949
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za