Agathos Bed & Breakfast

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tracy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Ons het dit baie geniet. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Rustig. Niks wat gepla het nie! Kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caylynn V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Dit was baie relaxing. Ek hou van die stilte. Relaxing. Stilte. Netheid. Dis was baie lekker om die dag daar deur te bring het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Dit was wonderlik gewees. Ons het baie tuis gevoel. Ons het baie tuis gevoel en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie Francis vir 'n wonderlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Lovely, friendly staff, beautiful location and stay. Room was neat and tidy and perfect. DStv and air-con included. Loved our stay and we were very happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farida K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Baie rustig. Net waarvoor ons gesoek het. Het die kuier geniet. Eienaars baie vriendelik. Daar was geen steurnisse van ander gaste nie. Baie rustig. Een klein probleem is dat die advertensie nêrens noem dat ontbyt ekstra is nie. Was nogal teleurgesteld toe ons uitvind nadat ons ingeboek het, dat ontbyt nie ingesluit is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Dit was heerlik. Sal beslis weer daar gaan slaap. Parkeerplek was bietjie beperk maar die eienaar het baie vinnig en sonder probleme die motors geskuif. Dit was alles wat ons van 'n slaapplek verwag het. Die diens was baie goed so ook die ontbyt. Baie aangename eienaars en beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Absoluut die moeite werd gewees! Frances en haar man het ongelooflik baie moeite gedoen vir ons. Netjies, lekker groot en silwerskoon! Groot, groot waardering daarvoor. Ons het lekker gebly en lekker gerus. Enigste aanbeveling wat ek sou wou maak is dat die kombuis items vir selfsorg so bietjie uitgebrei word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Anna Magrietha T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2019

Baie netjies. Ons het slegs in die aande daar geslaap. Die plek was netjies en skoon. Die mense is vriendelik. Daar is 'n praktiese kombuis in die kothuis en alles wat mens nodig het. Ontbyt is ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine G
1 nag
5.0
Aug 2018

Very comfortable! Agathos is a place to stay l wish l stayed there for more days. l got to the place earlier than expected and l was allowed early check-in which was so much needed considering the weather! The room was wonderful with a wall heater and air-con available to warm the place. Its such a quiet environment with so much privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frances Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Langenhoven Street, Denneburg, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34aeec12ab3832dcfafbe44458a03be8ecf8e3f4b413f396d354e0de001d6972f20503bb9c1de2737efafde9bded4175c4a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 78 Langenhoven Street Denneburg 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.73799 18.986949
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang