Agdt Dae Geneesbos
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Georges-laan 129, Nature's Valley, 6380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Agdt Dae Geneesbos is in die kusdorpie Nature’s Valley langs die beroemde Kaapse Tuinroete geleë en dit is alkant omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park. Die kombinasie van die see, strandmeer, inheemse woud, fynbos en berge dra by tot die rustigheid van hierdie bekoorlike vakansiedorpie.
Die huis het slaapplek vir 7 mense en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is ‘n ten volle toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir gaste se gebruik. Linne word voorsien. Daar is oorgenoeg spasie om maaltye te geniet met 'n oopplan-ontbytkroeg en ‘n groot etenstafel. Let asb. op dat linne nie voorsien word nie. Buite is daar 'n groot onderdak-veranda waar gaste kan ontspan. Dit is nie omhein nie.
Hierdie wegbreekplek is ideaal geleë vir die verkenning van die Tuinroete of gaste kan bloot ontspan en die sonskyn geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Agdt Dae Geneesbos sluit in:
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 44
Jaar gelys 8
Ligging
- St. Georges-laan 129, Nature's Valley, 6380, Wes-Kaap
- Gaste dink Agdt Dae Geneesbos het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Nature's Valley Stormsrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Georges-laan 129, Nature's Valley, 6380, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom