Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ah! Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Ah! Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en baie netjies!

Baie lekker gekuier, sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glenda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda P
Saam met vriende

What can I say, except that it was definitely an Ah! moment when we arrived at the guest house.

We had more Ah! moments during our stay, the rooms were exceptional and the service was even better. Arnold and Annalise are committed to ensuring their guests have the best possible experience with small touches that make you appreciate your stay; from the makeup face towel to the amazing shortbread that comes with the complimentary tea and house-blended coffee and the lemon verbena guest liquid soap/shampoo and cotton bath sheets (everything locally produced/sourced). The guest house is tastefully decorated, it was like we were staying in an art gallery. We were sad to leave after the amazing 3-course foodie heaven breakfast. I wish I had booked a longer stay and I am hoping to make another turn at Ah! Guest House.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lydia N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf op Paternoster.

Ah! is in 'n stil straat geleë. Nie stapafstand van die strand nie, maar hoekom sal dit nou pla? Die kamer aan die kant van die huis is pragtig versier en het 'n heerlike sitarea buite op 'n privaat stoep. Gaste is welkom om die ruim sitkamer in die huis te benut. 'n Uitmuntende ontbyt word bedien in die hoofhuis. Daar hang orals pragtige skilderye — 'n huis wat spreek van kunssinnigheid. Arnold en Annalise is gebore gashere; vriendelik en sorgsaam, en hulle beoefen die fyn kuns van aanvoeling vir hul gaste se behoefte aan geselligheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vanaf die eerste oomblik het ons baie welkom gevoel.

Pragtige, netjiese verblyf en dierbare gasheer en gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gewees en baie vriendelike mense.

Ons was baie verras toe die eienaar vir ons 'n bespreking gemaak het by Noisy Oyster, wat 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H
Saam met vriende

Arnold en Annalise was besonderse gasheer en gasvrou.

Geen versoek was ooit te groot of te veel moeite. Die ontbyt is absoluut uitstekend en beslis Michelin-ster waardig! Die kamers is ruimig en uitgerig met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die gemeenskaplike areas en kamers is so smaakvol ontwerp en die uitsig van die balkon af is asemrowend. Ons gaan beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Voortreflike ontbyt en vriendelike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tegan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tegan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and quaint guesthouse on the seaside.

We had a lovely one night stay. Arnold was an amazing host and he even booked our dinner reservation for us which was greatly appreciated. The guesthouse is a few hundred metres from the beach which is amazing. The décor in the house is very unique and it has a homely feel. The highlight of our trip was definitely the three course breakfast with the other guests. It was delicious. We will definitely be back for Arnold's dinner experience. Thank you for a great stay. It was too short.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, maar sal graag 'n los laken op die bed wil hê.

Duvet is te warm as die enigste opsie in die somer. 'n Throw saam met 'n laken sal help. Ontbyt was uitstaande, maar hou nie van volmat in die kamer nie, eerder houtvloere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannette E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannette E
Gesin met klein kinders

Al ons verwagtinge oortref.

Pragtige gastehuis. Vriendelik, opregte gasheer en gasvrou wat al ons verwagtinge oortref het. Die ontbyt was prentjie mooi en flippen lekker. Dankie dat julle spesiaal ook reggestaan het vir Trudoux. Hy was baie chuffed met sy kos. Sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular stay and awesome hosts.

The accomodation was spotless, the breakfast out of this world. Will for sure be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharne K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharne K

Ah! Spesiaal.

Kunstige vermenging van modern en outyds. Pragtig skoon en ruik lekker. Gasheer, Arnold, het moeite gedoen om vir ons plek te bespreek by restaurant. En die beste van alles was ontbyt! Heerlik! Ons beveel Ah! Gastehuis baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay with a superb breakfast.

We had a wonderful stay in a clean and comfortable room. The breakfast was imaginative and delicious, not the usual bacon, egg and tomato. The best breakfast I have ever had from a guest house. Thank you we will definitely recommend and stay there again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mosselbankstraat 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxqyJ9kCcvba6LxTmIweV9FSEOXFCMp1E5lzsP248I2B3KDGPRI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 1 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.80433 17.9004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem