Zululand Akkommodasie by Aha Shakaland Hotel & Zulu Cultural Village | LekkeSlaap
+36

Aha Shakaland Hotel & Zulu Cultural Village

Hotel
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: aha Shakaland, Langs die R66, Normanhurst Plaas, Nkwalini Zululand, 3816, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 630 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

aha Shakaland Hotel & Zulu Cultural Village bied B&B-verblyf of volle verblyf en is sowat 160 km van Durban Noord af in Zululand geleë.

Verblyf by die hotel bestaan uit 36 tradisionele byekorf-huisies met 'n hout binnekant en grasdakke. Die eenhede het elkeen 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buffet-maaltye word in die restaurant op die perseel bedien waar ander plaaslike Zulu- en Suid-Afrikaanse kookkuns teen ekstra koste bestel kan word. Die hotel spog ook met 'n kroeg vol voorraad, 'n gaste-sitkamer, gratis WiFi in die gemeenskaplike areas en 'n konferensie-venue met plek vir 50 tot 90 afgevaardigdes.

Die hotel kan vir spanbou en ander sosiale geleenthede voorsiening maak. Die hotel bied kulturele doendinge en toere vir gaste om aan deel te neem. aha Shakaland Hotel is ook sowat 130 km van King Shaka Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • aha Shakaland, Langs die R66, Normanhurst Plaas, Nkwalini Zululand, 3816, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zululand KwaZulu-Natal
Vanaf R1 630
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: aha Shakaland, Langs die R66, Normanhurst Plaas, Nkwalini Zululand, 3816, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmOECsqW3wdL6scq5dH0zBWKgg3VbeGFZcwiWfinCGPnvHUjlNJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 630  per nag (vir 2 persone) aha Shakaland Off R66, Normanhurst Farm, 3816 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.7805232 31.4820368
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za