LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Aha Simon's Town Quayside Hotel | LekkeSlaap
+46

Aha Simon's Town Quayside Hotel

Hotel
See-uitsig-kamer - Slegs verblyf
Vanaf
Vanaf R1 199
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het Franse deure wat na 'n area met 'n uitsig oor die Valsbaai-seiljaghawe lei. Elke kamer het 2 enkelbeddens, 'n koninggrootte-bed óf 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is lugversorging, 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, sekere DStv-kanale, 'n kluis, haardroër, telefoon en gratis WiFi. Die prys sluit slegs die kamers in en ontbyt kan teen ekstra koste bestel word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf. Ontbyt is nie ingesluit nie.

Huisreëls

Die tarief sluit BTW van 15% in, maar sluit die 1% toerismefooi uit. Dié fooi is met vertrek betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bergfrontkamer
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, haardroër, kroegie, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n telefoon, kamerdiens en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tarief sluit BTW van 15% in, maar sluit die 1% toerismefooi uit. Dié fooi is met vertrek betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seefrontkamer
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, haardroër, kroegie, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n telefoon, kamerdiens en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tarief sluit BTW van 15% in, maar sluit die 1% toerismefooi uit. Dié fooi is met vertrek betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seefrontkamer met balkon
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Hotelkamer
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n kluis, haardroër, kroegie, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi, 'n telefoon, kamerdiens en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het ’n balkon.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die tarief sluit BTW van 15% in, maar sluit die 1% toerismefooi uit. Dié fooi is met vertrek betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubileeplein, St Georges-straat, Simonstad, 7995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR0SCzCnA42uQn6Q78QkMVmjuiuS4uhQHz4vP41nLctIX6L9Pqq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199  per nag(plek vir 2) 36 5 1 5 Jubilee Square St Georges Street 7995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 11:00 -34.19289745466 18.432725071907
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!