LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+39
Hotel in Simonstad

Simon’s Town Quayside Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Jubilee Square, St Georges Street, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Simon's Town Quayside Lodge is in Simonstad, Kaapstad geleë. Die hotel is aan die waterfront geleë en is 'n ideale basis vanwaar ikoniese besienswaardighede wat Boulders Beach, Kaappunt en Scratch Patch insluit, kan besoek.

Verblyf bestaan uit kamers wat na die see kyk, kamers wat na die berg kyk, 'n gesinskamer en kamers wat na die see kyk met balkonne. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder bevat elke hotelkamer geriewe soos lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Kontinentale ontbyt word in die restaurant bedien, waar ander fynproewersmaaltye vanaf die spyskaart bestel kan word. Die hotel bied gratis WiFi-internettoegang, 'n gastesitkamer, 24-uur-ontvangs en beperkte parkeerplek van die straat af.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit swem, fietsry, staproetes, bootritte, museums en kuriowinkels in. Die area is veral bekend vir sy skilderagtige roetes, staproetes en strande.

Simon's Town Quayside Lodge is 44,5 km vanaf Kaapstad se sakekern en 53,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hanelie E
Saam met lewensmaat
5.0
Hier kan jou siel vrede vind. Pragtige uitsig, skoon en netjiese kamers.
Aug 2026
Gustav D
Saam met lewensmaat
5.0
Lief Simons Town en Qyaside Lodge die beste ligging. Die diens en ontvangs was regtig vriendelik en die kamer baie mooi. Die ontbyt wat ingesluit was,...
Sien meer
Jul 2026
Sue E
5.0
Beautiful location, amazing staff, meals at the associated restaurant were fabulous. My daughter and I travelled for a long weekend. Al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Angelique O
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi. Hoogtepunt van ons hele trip, pragtige pragtige plek.
Jun 2026
Desiree K
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place. Very pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tamaryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Jubilee Square, St Georges Street, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Simon’s Town Quayside Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 568
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 568
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 568
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jubilee Square, St Georges Street, Simon's Town, 7995, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 60 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiabEFzx9nSXbahMRxdmy1fYqJh0MBGBRpO6IWz2m1W2pmylYQG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 568 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 Jubilee Square St Georges Street 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -34.19289745466 18.432725071907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang