Montagu Akkommodasie by Airlies Historical Guest House | LekkeSlaap
+90

Airlies Historical Guest House

41 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R2 076 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Airlies Historical Guest House in Montagu weerspieël 'n Skotse erfenis en is in die vroeë 1900's gebou. Dit is liefderik onderhou en spog met loodglasvensters, hoë reliëfplafonne en houtvloere.

Verblyf is beskikbaar in 3 Klassieke Kamers, 2 Luukse Kamers, 2 Luukse Gesinskamers en 'n Klassieke 2-Enkelbedkamer. Al die kamers het en suite-badkamer, 'n kluisie, haardroër, waaier, verwarmer, WiFi, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Airlies Historical Guest House werk saam met die Monte Vista Boutique Hotel. Gaste gebruik dus dieselfde ontvangs en ontbyt word in die hoofgebou bedien. Gaste by Airlies het ook toegang tot die 2 swembaddens en veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is naby Montagu se middedorp en stapafstand van alle restaurante en ander plekke van belang wat gaste toelaat om vrylik te verken en selfs 'n glasie wyn te geniet as hulle uiteet, sonder dat dit nodig is om na die tyd agter die stuur in te skuif.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Airlies Historical Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Airlies Historical Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 076
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 076
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb6d7f8d939c82d920fefe3116f58a18e5b414cbed24e6d6bec90847cbe792aa9dbd19c9f57717934362f2e75a405c7efe73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 076  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 36 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.787511695168 20.119925737381
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za