LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Airport Diamond Guest House | LekkeSlaap
+23

Airport Diamond Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eugenia-weg 11, Edleen, Kemptonpark, 1625, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Airport Diamond Guest House is in Kemptonpark in Johannesburg en is net 2,8 km vanaf Festival Mall en 7,8 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dié gastehuis bied gerieflike B&B-verblyf en bied 'n keuse van 3 kamers.

Elke gastekamer het 'n sitarea en van die kamers het 'n swembad-uitsig. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Kontinentale ontbyt word daagliks bedien en daar is 'n restaurant op die perseel wat Amerikaanse disse bedien. 'n Vegetariese opsie is ook op versoek beskikbaar. Personeel is 24 uur beskikbaar by die ontvangsarea indien gaste enige vrae het.

Die eiendom is 9,1 km vanaf Bonaero Park Winkelsentrum, 15,2 km vanaf K90-sentrum en 16,1 km vanaf Wild Waters in Boksburg. Die gastehuis bied 'n pendeldiens teen 'n ekstra koste en gaste kan ook geld by die instansie wissel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Airport Diamond Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Eugenia-weg 11, Edleen, Kemptonpark, 1625, Gauteng
  • Gaste dink Airport Diamond Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eugenia-weg 11, Edleen, Kemptonpark, 1625, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMSOKLINLtCFsZ8iBj1xzKlWf2GrJksZWftZcC2jtVSc6EBN9NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Eugenia Road Edleen 1625 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.09316 28.20528
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!