Glen Ashley Akkommodasie by Akanan Guest House | LekkeSlaap
+47

Akanan Guest House

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubrey-rylaan 11, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 220 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Akanan Guest House is in La Lucia, Durban, wat in KwaZulu-Natal geleë is. Dié omgewing is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, straatbasaars en gewilde branderplankryplekke. Dit is die perfekte wegbreekplek vir vakansiegangers.

Die verblyf bestaan uit 5 kamers wat almal smaakvol versier en ruim is. Rook is verbode in al die kamers. Elke kamer het 'n gemaklike bed, lugversorging, 'n plafonwaaier, TV met sekere DStv-kanale, mikrogolfoond, haardroër, kluis, strykyster en -plank, radiowekker, werkspasie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, kuierarea, kroeg en braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Ander geriewe sluit 'n wasgoeddiens en kantoorgeriewe in.

Die huis is naby die winkelsentrum, rugbystadion, 'n hospitaal, gholfbane en baie gewilde toeristebesienswaardighede geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Akanan Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Aubrey-rylaan 11, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Akanan Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 220
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aubrey-rylaan 11, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApyfyWlPHOahWYv6N7uHgrDwxZxUpCRfRW3Yp9DjtiyVzRfVD7x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 220  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 11 Aubrey Drive Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.761641518766 31.059674620628
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za