Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akanani Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 561 Pretorius Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Akanani Apartments is 'n nuwe, stylvolle woonstelkompleks wat in die hartjie van Pretoria geleë is. Die eiendom beskik oor 42 eenhede wat almal ruim en gerieflik ontwerp is om aan gaste 'n huislike atmosfeer te bied.

Ons eenhede is ontwerp om weg te beweeg van die konvensionele akkommodasie in 'n hotelkamer, want in ons eenhede kan gaste hul eie maaltye voorberei in die ten volle toegeruste kombuis. Elke eenheid beskik oor lugversorging, 'n TV met DStv-kanale, WiFi, 24 uur-sekuriteit, gratis parkering en 'n volledige skoonmaakdiens.

Vir sakereisigers is Akanani naby aan ambassades, Pretoria se middestad (waar die meeste van die regering se departemente geleë is) en die nuwe Buitelandse Sake-gebou geleë. Toeristebesienswaardighede naby ons sluit die Uniegeboue, botaniese tuine, die Paul Kruger-standbeeld en die Voortrekkermonument in. Daar is winkelsentrums, banke en verskeie restaurante in die omgewing en ons help jou graag om 'n goeie besluit te maak as dit by fynproewersrestaurante of wegneemetes kom.

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Akanani Apartments
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • 561 Pretorius Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Akanani Apartments het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 561 Pretorius Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZmM3ODZlLTc3YzItNGVkOS05MDE3LWI2MGYzNDBlNjc0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 561 Pretorius Street Arcadia 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.746968363136 28.206885682209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem