LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Akanani Apartments | LekkeSlaap
+25

Akanani Apartments

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Akanani Apartments
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Brandon D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar slaap.

Ons was baie tuis en vriendelik ontvang.

Emerenske D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Emerenske D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was netjies, maar bietjie oorprys vir wat jy kry, het meer verwag, maar is nog steeds 'n goeie plek.

Die woonstel was redelik skoon, maar die eetgerei was nog vuil van die vorige mense wat daar was. Hulle was ook nie bewus daarvan dat ons in vol ons gelde betaal het vir die aand nie en het daarop aangedring dat ons nog moet betaal, wat dit ongemaklik gemaak het. Verder is dit 'n goeie plek.

Gerhard K - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Maak gerus gebruik van hulle. Skoon en puik.

was R1 500
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
was R1 500
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 561 Pretorius Straat, , Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyZmM3ODZlLTc3YzItNGVkOS05MDE3LWI2MGYzNDBlNjc0YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 561 Pretorius Street Arcadia 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.746968363136 28.206885682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!