Akkerhuys
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Angelique V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker gebly - rustig en privaat. Veilig gevoel.
Akkerhuys se terugvoer
Angelique en haar gesin was baie aangename gaste.
Ons sien uit daarna om hulle weer te huisves.
Koos G - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Akkerhuys se terugvoer
Dankie Koos vir jou vriendelike kommentaar. Julle is wonderlike interessante en model gaste. My enigste beswaar is dat ons heeltemal te min tyd vir kuier ingekry het.
Jacques H - Jan 2023
Algehele gradering
Quiet, comfortable stay in a safe location with no loadshedding as a bonus. Friendly helpful hosts.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jonkerhoekweg 54, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap