Akkommodasie @ Sea Trader
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Corene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 150
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Jolene H - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Jolene! Hoop om jou gou weer te verwelkom by ons.
Nicol S - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het 4 dae gebly en kon gerus nog 4 bly, so lekker was dit.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Nicol! Julle is altyd weer welkom. Hoop om jul gou weer te sien.
Septimus D - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige skoonheid.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Baie dankie Septimus.
Hoop om jou gou weer te sien!
Rinus M - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was vreeslik lekker, naby aan die see en als wat mens nodig het!
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Rinus,
Dankie vir jou mooi woorde!
Hoop om jou gou weer te sien.
Corene
Leon N - Mrt 2024
Algehele gradering
Naby baie ander dorpies.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Bly julle het die verblyf geniet! Hoop om jul gou weer te sien!
Danie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi en rustig, lekker om langs die strand te stap.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Danie! Hoop om jou gou weer te sien.
Berinicka K - Mrt 2024
Algehele gradering
Calmness.
Dean K - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Cladjeena V - Jan 2024
Algehele gradering
Sal Seatrader beslis aanbeveel. Lekker stil en veilige plekkie.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Cladjeena.
Altyd weer welkom!
Rodney B - Jan 2024
Algehele gradering
Very neat place and relaxing.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Thank you Rodney!
Gert V - Jan 2024
Algehele gradering
Rus en vrede.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Gert!
Maggie V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Sheralee D - Des 2023
Algehele gradering
Stunning, beautiful and serene!
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Sheralee,
Thank you for your kind words and 5 stars! Hope to see you back again soon.
Jacques C - Des 2023
Algehele gradering
Uitsig mooi maar sal dit nie aanveveel nie.
Yvette V - Sep 2023
Algehele gradering
Very beautiful, peaceful, away from maddening crowds.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Thank you for your review.
Hope to see you back soon!!
Pieter M - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Tiekie M - Aug 2023
Algehele gradering
Foto's en beskrywing stem nie ooreen nie.
Suzaan K - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Suzaan,
Dankie vir al die komplimente. Ek is bly jy het lekker gekuier.
Hoop ons sien jou sommer gou weer.
Corene
Fouché J - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, goed toegerus en skoon.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Fouche,
Dit was lekker om julle te ontmoet.
Dankie vir die mooi woorde.
Julle is altyd weer welkom.
Corene
Pragasen M - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Thank you Pragasen.
Hope to see you back soon.
Richard F - Apr 2023
Algehele gradering
Brilliant place.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Bly julle het die verblyf geniet.
Julle is altyd weer welkom.
Catherine E - Apr 2023
Algehele gradering
Easy access to beach. Clean. Nice estate to be in.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Catherine.
Thank you for your review.
Petro D - Apr 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Petro, ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Hopenlik sien ons jul binnekort weer!
Lukas H - Apr 2023
Algehele gradering
Wittebrood.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Lukas, julle is altyd weet welkom.
Alles wat mooi is vir julle nuwe lewenspad saam.
Thinus V - Apr 2023
Algehele gradering
100%.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Thinus,
Altyd weer welkom.
Melicia E - Apr 2023
Algehele gradering
Baie nice plek, maar nie vir kinders nie, niks vir hulle om te doen nie.
Pieter O - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die ligging is perfek.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Baie dankie, Pieter.
Hoop ons sien jul sommer gou weer.
Debbie Boshoff B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lieflike uitsig en baie rustig.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Julle is altyd weer welkom.
Hoop ons sien jul gou weer.
Dorette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede vir my siel.
Robbie F - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful accomodation for two people. Very peaceful and quiet. Everything is neat and tidy and perfect for a getaway to relax. Thank you Sea Trader.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Thank you for the beautiful review. We are delighted to hear that your stay with us was great and we would love to welcome you back.
Sonjaa O - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspannende naweek met mooiste uitsig.
Lees meerAkkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Maré F - Jan 2023
Algehele gradering
Great little spot close to the ocean.
Antonio D - Jan 2023
Algehele gradering
Great place to stay and enjoy the sea.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Antonio. Bly julle het die verblyf geniet!
Kin-lee H - Jan 2023
Algehele gradering
Jolig.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Kin-lee, nogmaals dankie vir jou bespreking. Julle is altyd weer welkom. Corene
Terecia S - Des 2022
Algehele gradering
'n Nagmerrie met drie dae se gesukkel om 'n gasgeyser wat begin lek het toe ons nog op pad was na die plek, en eers na drie dae van 'n papnat badkamervloer, ordentlik herstel was. Dit was ook vervang met 'n geyser wat nie geskik was vir binne gebruik nie, maar net buite en met die gevolg moes ons met 'n oop venster slaap en stort vir ons eie veiligheid.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, weereens jammer vir enige ongerief wat u tydens julle verblyf moes verduur.
Sea Trader Akkommodasie neem kennis van u kommentaar, en indien ons dit nodig ag, sal ons die nodige aanpassings op die webtuiste aanbring ten einde toekomstige gaste beter voor te berei op die akkommodasie wat hulle bespreek.
Eerstens wil ek egter bevestig dat ons ten spyte daarvan dat kontrakteurs en verskaffers reeds gesluit was vir die Kerstyd, onmiddellik opdrag gegee het aan ‘n verskaffer om die geyser te laat vervang. Die verskaffer beskik wel oor ‘n geakrediteerde sertifikaat as gas installeerder, en het die geyser vervang met een wat beskikbaar was op die gegewe stadium, aangesien alle verskaffers reeds gesluit was vir die Kersseisoen (heeltemal wettig vir binne gebruik, die oop venster slegs tydens gebruik was egter ‘n addisionele voorsorg maatreël).
Tweedens, ons het onmiddellik die situasie aan die besprekings agent verduidelik, aangesien al ons ander eenhede bespreek was, het die agent die opsie aan u gebied om die volle besprekings fooi terug te betaal en ander akkommodasie vir u te vind. Die opsie is egter van die hand gewys.
EK is egter jammer dat ons eenhede (meer spesifiek die eenheid wat julle bespreek het) nie aan u verwagtinge voldoen het nie, maar glo tog dat ons akkommodasie waarde vir u geld bied. Hierdie eenheid is egter ‘n een slaapkamer eenheid met ‘n slaapbank vir 2 klein kinders indien nodig, ek stem heelhartig saam dat dit nie geskik is vir 4 volwassenes nie, in elk geval nie teen R 1200 per nag binne seisoen tyd nie. Daar is egter talle ander akkommodasie opsies in ons area beskikbaar teen heelwat duurder pryse per nag.
Laastens en ter afsluiting, ons het talle gaste se positiewe kommentaar en terugvoer in daardie spesifieke eenheid gekry na afloop van hulle onlangse verblyf by ons.
Vriendelike groete
Nadia B - Des 2022
Algehele gradering
Wow!
Wilandre O - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker rustige plekkie, ek het dit geniet.
Nicole V - Aug 2022
Algehele gradering
Was lekker naby die see.
Riaan S - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig en naby die see.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Riaan.
Bly julle het die tydjie by die see geniet.
Julle is altyd weer welkom.
Corene
Harry G - Jul 2022
Algehele gradering
'n Baie klein eenheid toegerus met net die minimum.
Piet V - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plekkie by die see, beste weer gehad.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie vir al die komplimente.
Hoop om jul gou weer hy ons te verwelkom.
Corene
Natashia V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi en skoon chalet. Naby die see waar die manne lekker kon visvang.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gekuier en die manne kon visvang.
Dankie vir jou die sterre.
Hoop ons sien jul gou weer.
Corene
Ethne C - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Yolandi O - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig en lekker.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Yolandi
Ek is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd weer welkom.
Corene
B W - Apr 2022
Algehele gradering
A great place to relax.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Thank you for your review.
Hope to welcome you back in the near future.
Riana E - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was awesome! Uitstekend vir 'n klein 'getaway'.
Lees meerBarenice S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was ideaal vir ons gesin van vier. Rustige atmosfeer en pragtige uitsig.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer en komplimente.
Ek is bly jul het die tydjie by ons geniet.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Alida Z - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtige strand, vriendelike diens.
Estelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige kuier langs see.
Chantal B - Jan 2022
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreekvakansie.
Lees meerAkkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Chantal,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en komplimente.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Corene
Charl B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustig en goed uitgerus vir 'n naweekwegbreek.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Tilla D - Jan 2022
Algehele gradering
Enigste is die see-uitsig en stap-afstand na strand.
Sandra L - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese see-paradys
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Sandra,
Dankie vir jou mooi woorde en komplimente.
Sien uit daarna om jul weer in die toekoms te verwelkom by Sea Trader.
Corene
Anel C - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike stil en veilige omgewing.
Debbie B - Des 2021
Algehele gradering
We booked all 4 chalets for a wedding
Lees meerJessica B - Des 2021
Algehele gradering
Hibbert wedding weekend.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
I am glad you enjoyed your stay.
Jackie V - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik. Fantasties. Rustig.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie vir al die komplimente.
So bly jy het lekker ontspan.
Hoop ons sien jou binnekort weer.
Penny H - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek op kort kennisgewing.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Penny,
Dankie vir jou mooi boodskappie en komplimente vir die akkommodasie eenheid.
Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Corene
Eska B - Okt 2021
Algehele gradering
Ligging goed en netjies.
Angelo V - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, baie rugstig en veilig.
Lees meerAkkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Angelo, ek is bly julle het die verblyf geniet. Jammer oor die klein yskassie.
Hoop om jul gou weer te sien.
Corene
André And Jeanette G - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome, awesome en nogmaals awesome!
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie vir die komplimente André. Ek is so bly jul kon ook die Walvisse sien.
Chappy E - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtig, ruim en netjies.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Chappy,
Ek is bly julle het Chauky se geselskap geniet.
Hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Fanie B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie vir al die komplimente.
Waardeer die mooi woorde.
Hannetjie S - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige eenhede, sal weer daar tuisgaan.
Handri L - Aug 2021
Algehele gradering
Die akkommodasie is reg as jy net wil oorslaap. Dis glad nie vir meer as 1 nag aan te beveel nie.
Garth H - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige eenhede reg op die see!
Lees meerAkkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie vir die komplimente Garth.
Hoop om jul weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Corene
Andre D - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustig en gesellig.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Andre.
Hoop om jul gou weer te sien.
Angelique L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie dankie.
Lees meerHendrik V - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier!
Nelia S - Jan 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Elize F - Jan 2021
Algehele gradering
Oorslaapplekkie by die see.
Elmine M - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Elmine
Dankie vir die mooi woorde. Ons sal beslis werk maak daarvan om meer items in die eenhede te plaas.
Ek is bly julle het jul verblyf geniet.
Corene
Frank N - Des 2020
Algehele gradering
Nice location, clean and convenient.
Rennie L - Des 2020
Algehele gradering
Very nice.
Lokesh S - Des 2020
Algehele gradering
Nice service and great place to visit again.
Anton O - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gebly en gerus.
Lees meerAkkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Anton
Baie dankie vir die mooi woorde. Bly julle geniet die rustigheid van die Weskus.
Julle is altyd welkom.
Corene
Anton O - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker gebly en rus by die see.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Baie dankie Anton! Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom by ons.
Corene
Truda E - Okt 2020
Algehele gradering
Ons kuiertjie by Sea Trader was fantasties!
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Truda,
Baie dankie vir die mooi woorde.
Sien uit daarna om jul weer by Sea Trader te verwelkom.
Corene.
Heather J - Sep 2020
Algehele gradering
The accommodation was not ready and prepped for us when we arrived.
Fanie B - Sep 2020
Algehele gradering
Besonderse privaat strandjie.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie, Galene. Julle altyd weer welkom!
Hermainne T - Feb 2020
Algehele gradering
Baie beïndruk.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Baie dankie Hermainne.
Elmarie S - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly, dit was springgety so ons het die pragtigste see-lewe in die poele by die strand gesien.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Beste Elmarie
Baie dankie vir al die komplimente.
Corene
Rock H - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was goed vir die siel, die rustigheid dra by tot goeie en rustige nagrus.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer jou mooi woorde en komplimente.
Edwin P - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik naby die see met uitstekende verblyf.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Baie dankie.
Joriki D - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig. Pragtige uitsig oor die see.
Dewaldt V - Des 2019
Algehele gradering
Lekker by die see.
Elaine K - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful and comfortable accommodation ideal for a weekend away.
Lees meerAkkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Hi Werner,
Thank you for your 5 stars. I would love to welcome you back soon!
Marinda P - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, maar die foto is misleidend.
Lees meerMark V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker by die see.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Mark. Julle is altyd weer welkom.
William D - Jun 2019
Algehele gradering
Die verblyf was uit die boonste rakke.
Irene M - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en by die see. Lekker stap in die oggend en doodstil. Lekker.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly julle het die week geniet en kon lekker rus.
Nogmaals dankie Irene!
Pierre B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Rene P - Feb 2019
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie Rene,
Bly julle het die naweek geniet by ons. Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Akkommodasie @ Sea Trader
Dalene R - Jan 2019
Algehele gradering
Verblyf by Sea Traders is vir intieme tyd. Word nie aanbeveel vir groot groep mense nie.
Schalk B - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies maar onpersoonlik met geen uitsig.
Xoliswa M - Jan 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend en baie privaatheid.
Louisa B - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Cornelius M - Des 2018
Algehele gradering
Tranquility and good sunset views.
Ane M - Des 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Lees meerAkkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Ane, baie dankie vir die mooi woorde.
Ek is baie bly jul het jul naweek geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Akkommodasie @ Sea Trader.
Andre D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustig met pragtige strand.
Sandy S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit het ons verwagtinge oortref.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde en komplimente Sandy.
Ek is bly julle het jul tyd aan die Weskus geniet.
Jaco P - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Vincent W - Sep 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike naweek gewees.
Elwitrim J - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Elsabe M - Apr 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Ons sal beslis 'n plan maak en skerp messe in elkeen van ons eenhede plaas.
Mache K - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Sonia V - Jan 2018
Algehele gradering
Very neat and clean.
Lillian D - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties, netjies skoon en rustig.
Marilyn N - Jan 2018
Algehele gradering
Very peaceful.
Shareen R - Jan 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, en sal beslis weer kom kuier.
Claire B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n awesome blyplek.
Sipho M - Des 2017
Algehele gradering
Great venue, peaceful and quiet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker plek, rustig en stil.
'n Lekker plek om na weg te breek, Rustig, privaat en stil.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Suretha P - Apr 2017
Algehele gradering
Was lekker vir 'n naweek.
Antonie S - Apr 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en mooi uitsig.
Theresa S - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Anri V - Jan 2017
Algehele gradering
Alhoewel klein, baie netjies en skoon.
Alison V - Aug 2016
Algehele gradering
Awesome!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome!
Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Presies wat ons nodig gehad het, rustige wegbreek ver van die onrustige stad af. Ons sal definitief weer 'n draai maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Akkommodasie @ Sea Trader se terugvoer
Thank you Alison.
We hope to see you back again soon.
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Gert V - Mrt 2016
Algehele gradering
Mooi uitsig, baie netjies en skoon en privaat.
Liana V - Mrt 2016
Algehele gradering
Beeldskoon vars.
Mari G - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker ontspannend!
Gloria N - Jan 2016
Algehele gradering
Aangenaam, die tyd was net te kort!
Luige S - Jan 2016
Algehele gradering
Rustigste paar dae van my lewe!
Annelien V - Des 2015
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Duggie K - Sep 2015
Algehele gradering
Verblyf uitstekend, maar die pad soontoe laat veel te wense.
Quinton D - Sep 2015
Algehele gradering
Sout van die aarde.
Yvonne B - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige omgewing! Slegs 1 nag se verblyf. Ek sou graag langer wou bly.
Lees meerJohan K - Mei 2015
Algehele gradering
Die ligging op die see is van die beste wat ek nog gesien het.
Hermine D - Apr 2015
Algehele gradering
Ongelooflik, fantasties, ideaal!
Lizette J - Apr 2015
Algehele gradering
Beeldskoon en rustig.
Charl P - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie rustig, goed ingerig!
Hennie E - Jan 2015
Algehele gradering
Aangename verrassing!
Careen H - Jan 2015
Algehele gradering
A very peaceful, pleasant accommodation
Ilze E - Des 2014
Algehele gradering
Heerlik!
Martin V - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjies en lekker rustig. Dit het aan ons verwagtinge voldoen. Dankie vir alles.
Leoné D - Okt 2014
Algehele gradering
Pragtige plek!
Alida U - Sep 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Janine O - Jun 2014
Algehele gradering
Rustige, ontspan-naweek.
David C - Mei 2014
Algehele gradering
Die akkommodasie is gemaklik maar met geen geriewe, en 'n swak uitsig.
Andaline D - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was rustig!
Lize M - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Robin N - Jan 2014
Algehele gradering
Excellent!
Jan K - Jan 2014
Algehele gradering
Baie rustig sonder lawaai.
Theari F - Nov 2013
Algehele gradering
Pragtige, stil verblyf met die Weskus se see voor jou!
Francois D - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Tersia J - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was heerlik, skoon en pragtige uitsig!
Bernard S - Jul 2013
Algehele gradering
Baie mooi area.
Bertus H - Apr 2013
Algehele gradering
Baie lekker, baie mooi, definitief weer.
George M - Mrt 2013
Algehele gradering
Rustig, mooi, en skoon - veilig gevoel
Annelie S - Mrt 2012
Algehele gradering
Location is perfect for a 'get away from it all' holiday.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap