Akkommodasie @ Sea Trader
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Welkom by Accommodation at Sea Trader aan die Weskus van Suid-Afrika. Ons bied luukse verblyf binne 30 meter van die Sea Trading Wedding Venue.
Dit is die ideale oornagplek vir jou bruidsparty en wittebrood! Daar is 4 luukse selfsorg-eenslaapkamereenhede met 'n privaat stoep en braaigeriewe - perfek vir daardie soel aande waar jy met vriende of geliefdes kan ontspan. Elk van die chalets het sy eie LCD-platskerm TV, met geselekteerde DStv-kanale. Daar is 'n kombuisie met yskassie en mikrogolfoond vir daardie nagte wat jy nie wil braai nie.
Daar is 'n slaapbank in die leefarea wat ideaal vir kinders is en linne en handdoeke word voorsien asook gratis tee en koffie. Die parkeerplek is veilig.
Rook word slegs buite toegelaat.
Bewonder die uitsig en geniet die seelug terwyl jy ontspan en weer asem skep.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Corene Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 150
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Akkommodasie @ Sea Trader het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Trader, Cape St Martin-weg, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap