Akwa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Akwa is in Hermanus geleë en bied pragtige uitsigte van die strand, die strandmeer en op die berge. Dit is net 2 strate en sowat 10 minute se stap vanaf die bekende Grotto-Blouvlagstrand.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tussen 10 en 12 gaste. Dit beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die huis is baie gesinsvriendelike en spog met 2 sitareas vir lekker kuier. Ons verwelkom graag families of vriendegroepe om 'n wonderlike wegbreek in die beeldskone Hermanus te jom geniet. So kom ontspan by ons!

Die huis se kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n sitarea en 'n balkon met braaigeriewe op die boonste verdieping vanwaar jou ook 'n see-uitsig kan geniet. Aan die anderkant van die huis is daar ook balkonne - hierdie keer met 'n uitsig op die berge. Die kombuis en eetarea is albei op hierdie verdieping.

Daar is 'n aparte speletjieskamer op die onderste verdieping met 'n pooltafel, tafeltennis, 'n kroegarea, 'n TV en baie ander opsies vir vermaak.

Die huis het ook 'n wasarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Beperkte WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Akwa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Akwa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]