Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A'la Mossel 2

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die balans is 7 dae voor aankoms betaalbaar.

Geen inklok of uitklok word op Goeie Vrydag, Kersdag of Nuwejaarsdag toegelaat nie.

Die sleutel- en breekskadedeposito is saam met die deposito vir die bespreking betaalbaar. Dit sal 5 tot 7 werksdae na vertrek terugbetaal word, sodra die huis ondersoek is en alles in orde is.

Neem asb. kennis dat die sleuteldeposito gehou sal word en addisionele kostes gehef sal word indien daar meer gaste as wat bespreek het die perseel gebruik. Gee asb. jou bankbesonderhede tydens aankoms vir die verteenwoordiger.

Die sleutels sal slegs oorhandig word indien die sleutel- en breekskadedeposito ontvang is.

Bly asb. te alle tye respekvol.

Partytjies en harde musiek word nie toegelaat nie. As jy of jou besoekers julself wangedra, het die eienaar die reg om jou bespreking te kanselleer en jou te vra om te vertrek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 85%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbank-straat 95, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA001cffbf2a87f6e2c2ca902afdf2228963e4e24d5d7a527f8d14035444156a2c9923a79493784a8d13c69520ad0ce735d4d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 95 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.80821329907 17.895140647888
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem