LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Alamo Guest Farm | LekkeSlaap
+52

Alamo Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Plot 41 Noodhulp, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Alamo Guest Farm is 'n pragtige gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied verblyf oor 'n skilderagtige gasteplaas 5 km van Bela-Bela af. Dié landbougebied is bekend vir geotermiese warmwaterbronne en het 'n verskeidenheid natuurlike besienswaardighede.

Verblyf word in 3 huise gebied wat op die eiendom geleë is. Olifante Eden en Cheetah's Cave is soortgelyke eenhede wat langs mekaar geleë is. Albei huise het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 7 volwassenes met 'n kind. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, eetarea en sitkamer, maar deel 'n stoep.

Horse's Haven het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die dubbelverdiepinghuis het 'n ruim kombuis, 'n sitkamer en 'n dek op elke verdieping. Die dekke bied genoeg sitplek, etenstafels, 'n pooltafel en 'n asemrowende uitsig.

Gaste kan staptogte op die plaas geniet of besienswaardighede in die omgewing ontdek, soos wildreservate, Waterberg Zipline Adventures, 'n waterpark, die spa by Pendleberry, verfbal en gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langs die R516, Plot 41 Noodhulp, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Plot 41 Noodhulp, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0c6537d718d4436124edbad3bab8b685d1d70405d83f3f090c5e0d8e7577bf26e294dc22c43661187e4ee7bf97884324efa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) Off the R516 Plot 41 Noodhulp 0480 Limpopo 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -24.908655432711 28.277645527613
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!