Tuine Akkommodasie by Albany Court P4 by CTHA | LekkeSlaap
+19

Albany Court P4 by CTHA

2 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Camp- en Hofstraat, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R714 R464 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Albany Court P4 by CTHA is 'n lig en lugtige selfsorgwoonstel in Kaapstad wat volledig ingerig is. Dié woonstel het ruim vertrekke en 'n reuse-stoep op die dakwoonstel-vlak wat asemrowende uitsigte op Tafelberg bied.

Die verblyf beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is ook 'n stoep met 'n eetarea vir 2 gaste. Die woonstel is op die vierde verdieping van 'n sekuriteitskompleks en word via trappe bereik. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Albany Court P4 by CTHA is naby die Mediclinic, die
Kompanjiestuin en De Waal-park geleë. Die Joodse Museum, Labia-teater, Intimate-teater en die restaurant Fat Cactus in die Tuine is almal sowat 1 km van hier af.

Slaapplek

’n Bespreking by Albany Court P4 by CTHA sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 2 resensies vir Albany Court P4 by CTHA
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Op die hoek van Camp- en Hofstraat, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albany Court P4 by CTHA het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R714
Vanaf R464
per nag (plek vir 2)
was R714
Vanaf R464
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op die hoek van Camp- en Hofstraat, Gardens, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51wAe1Vo0ORtEiLjeloeK6BrgDmFQO6wqpmlHHjSRA3a9quuIt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R714, nou Vanaf R464  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 Corner Camp and Hof Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.934191902231 18.411026000977
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za