Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros 504

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.4/5

Rupert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir Albatros 504
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Leeanne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leeanne P
Gesin met tieners

Nie baie lekker gewees nie.

Daar is nie baie goed om te doen nie. Daar is nie 'n swembad nie. Die woonstel waar ons in gebly het se ketel het nie gewerk nie. As jy 2 plate aansit, trip die krag. Dit was glad nie lekker nie. Ons moes sukkel om klere te was, daar is nie 'n laundry room nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros 504 se terugvoer

Jammer oor die plate wat die krag laat trip het. Eerste mense wat kla oor die skoonheid van die plek. Daar is 'n laundry mat 1km vanaf die woonstel gewees. Julle het mos die fotos gesien.

Albatros 504
Vanaf
R790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Albatros 504, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc6132a170ad1d50caac79d6c53b8a898ec8003e07cabef97599c9a502221347d037ae673f74f518c2cc9eb61ba0fb39bf9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 105 Beach Road Albatros 504 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0458836 30.8924832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem