Albatros 504
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 105, Albatros 504, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Albatros 504 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Amanzimtoti. Die seefrontkompleks bied maklike toegang tot die strand en dis die ideale toevlugsoord by die see.
Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n privaat balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel.
Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Albatros 504 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.4/5
Rupert Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Jaar gelys 8
Ligging
- Kusweg 105, Albatros 504, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 105, Albatros 504, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom