Albatross Unit 6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Albatross Unit 6 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks saam met 7 ander eenhede geleë.

Die eenheid is op die eerste verdieping geleë, maar word bereik vanaf die agterkant van die gebou met 3 trappies voor die ingang. Die eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste, of 3 indien dit vooraf gereël word. Die slaapkamer is met 'n dubbelbed ingerig en en suite-badkamer met ’n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n tweeplaatstofie, oond, yskas en mikrogolfoond in.

In die sitkamer is daar ’n divan, gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Die kombuis- en sitarea het ’n see-uitsig. Daar is ook privaat buitebraaigeriewe.

Die woonstel is net 'n klein entjie vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante en dit front wes na die see.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatross Unit 6 sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatross Unit 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za