Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Besetting: Die aantal gaste mag nie die totale aantal wat in die bespreking gespesifiseer is, oorskry nie.
Besoekers: Alle besoekers moet aan die eienaar gerapporteer word. Toegang vir besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling.
Troeteldiere: Streng GEEN troeteldiere word op die eiendom toegelaat nie.
Landgoedregulasies: Gaste word vereis om alle landgoedreëls na te kom en aangewese stiltetye te respekteer.
Rookbeleid: Streng GEEN rook word binne die huis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Colombard Street, Silwerstrand Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang