Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 2

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Albatross No. 2 is 'n selfsorgwoonstel wat in Lambertsbaai, 'n ontspanne vissersdorpie aan die Weskus, geleë is. Lambertsbaai is ongeveer 2½ uur se ry van Kaapstad af en die eenheid is in 'n kompleks met 9 ander eenhede.

Die woonstel is op die grondvloer en daar is slaapplek vir 2 gaste in 'n kamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet.

Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer met 'n see-uitsig. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die eetkamerarea het sitplek vir 2 mense en daar is ook gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale in die sitkamer. Daar is braaigeriewe buite.

Die woonstel is stapafstand van die strand, winkels en restaurante af.

Slaapplek

’n Bespreking by Albatross No. 2 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Albatross No. 2
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 394

Jaar gelys 10

Ligging

  • Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross No. 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe930cb47190e2458787c5be91971dfc27551f8fc4a469aacd419b6b8d024d0df4ec87f5c92806057281dd856b48a30b3751f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095965 18.302712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem