5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Albatros No. 7 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus sowat 2 en 'n half ure se ry van Kaapstad af. Die woonstel is een van 7 ander eenhede.
Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek vir 5 of 6 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander slaapkamer het 3 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, stoof, oond, en 'n yskas met 'n vrieskas. Die sitkamer bied 'n see-uitisg en het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere plaaslike kanale. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Daar is 'n privaat balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig.
Albatros Unit 7 front na die see en is net 'n klein entjie se stap van die strand, plaaslike winkels en restaurante af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 510
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Albatross No. 7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Voortrekker Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang