Albertros Apartments
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Albetros Street, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Die Albertros-woonstelle is in die hartjie van Bloubergstrand geleë, net 'n paar minute van die strand af. Dit bied 4 gemaklike woonstelle vir gesinne of klein groepies, met plek vir tot 6 gaste.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die leefarea bied 2 groot dubbelslaapbanke geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplekke.
Dit is geleë in 'n stil en veilige buurt, naby restaurante, winkels en die bekende Bloubergstrand-strandfront met sy klassieke uitsigte op Tafelberg. Of gaste nou 'n gesinsvakansie of 'n eenvoudige strandwegbreek beplan, die woonstel bied gemak, gerief en goeie waarde in 'n gesogte kusomgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Shannon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 1A Albetros Street, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Albetros Street, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang