LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albizia House | LekkeSlaap
+15

Albizia House

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbuckle-weg 62, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Albizia House bied B&B in Himeville in die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dis 'n ideale wegbreekplek, net 2 ure van Durban en 'n uur van Howick af. Himeville is lekker sonnig in die somer, en in die ysige wintermaande kan jy moontlik sneeu sien. Dus is daar is genoeg om almal besig te hou!

Ons bied verblyf in 3 gerieflike en suite-slaapkamers, elk met koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers het ook privaat ingange vanaf 'n groot stoep waar oud en jonk kan sit en ontspan en die pragtige Drakensberge en groot tuin kan geniet.

Albizia House bied 'n volledige Engelse ontbyt en gaste kan dit binne of buite nuttig, afhangend van die weer. Ons is ook naby 'n paar restaurante wat aandete bied.

Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Rob, Irma en Bruce, jou gashere, sal toesien dat jy heeltyd tuis voel. Albizia Tours bied ook verskeie toere en pendeldienste.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Arbuckle-weg 62, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arbuckle-weg 62, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmMGU1NmY4LWEyYzItNDIwZS1hMzc3LWRhZDAxYjEzNjZhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 62 Arbuckle Road Himeville 3256 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.74320263079 29.515369550926
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!