+53
Oord in Ventersburg

Aldam Holiday Resort and Conference

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Ons het dit baie geniet. Baie aangenaam en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hetta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Net wat ons wou gehad het. Heerlik gebly, lekker geslaap, dit was so lekker stil, nerens enige geraas. Ons het nie geweet dat daar WiFi was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vier volwassenes, oornagverblyf op pad Kaap toe. Baie ruim rondawel met lieflike uitsig oor die dam. Ons verwagtinge is oortref. Daar was 'n kragprobleem, maar dit is vinnig reggestel. Die hoofbadkamer is lekker groot. Die en-suite badkamer se stort het 'n ingeboude sitplek - prakties en gerieflik. Vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Ons het baie lekker gebly. Kostes is redelik, maar sal afslag vir pensionarisse waardeer. Almal behulpsaam, vriendelik, oord was baie skoon en kan sien dit word mooi en gereeld onderhou. Ontvangs, veral by hek, deur Jantjie, uitstekend. Ontvangskantoor mooi netjies, is vriendelik ontvang en vinnig gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Pragtige oord. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalene S
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Enjoyable. It was easy to get there. We enjoyed our stay. We will do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandi N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2026

I had a nice time and I would go again. It is a beautiful place to stay with lots of activities that kept us busy as an entire family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Louanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 125

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Aldam Holiday Resort & Conference, Part 1 Of Willem Pretoruis Farm, 28 km from Ventersburg, 9450, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 254 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b5c87a97666d52b54afe9b7b9c1c292e9a970cbd0d0bc78f09ddbb8d07b443e98e7ea0d9671a09ffcf645479635c7f3fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 114 5 1 5 Aldam Holiday Resort & Conference Part 1 Of Willem Pretoruis Farm 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.286483354363 27.161477579395
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang