Aldo 315
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Johan A - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie ligging en uitstekende diens.
Aldo 315 se terugvoer
Dankie dat julle by ons gebly het, Johan! Ons is bly dat julle kon geniet. Corné
Tian K - Jan 2024
Algehele gradering
Was 'n kort naweek, maar het gevoel of ek 'n week lank gerus het.
Aldo 315 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Tian. Ons is baie bly julle het geniet. Ons kyk bietjie hoe ons die "locals" kan vra om ander huise te besoek! Hoop om julle weer te sien. Groete Corné
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Straat 315, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap