Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alexis@SeaGordensBay

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2023 tot 30 Dec 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die eienaars en die beheerliggaam neem geen verantwoordelikheid vir skade aan die perseel of skade aan die gebou of enige persoon nie.
Geen harde geraas nie.
Slegs gaste wat die bespreking gemaak het mag op die perseel swem.
Daar is slegs plek vir 4 gaste. Ekstra gaste sal tot ekstra kostes lei of gevra word om die perseel te verlaat.
Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet asb. op parkeerplek nommer 3 staan en ander individue op die perseel respekteer.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Riebeeck-woonstelle 3, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07da654d8a74b4c887d375e23df7c20399f72a594adc4ed8cb85e35530cac78de9177c28215435dfb7f0613c1227f434f442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 62 Miller straat 3 Riebeeck Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159532140909 18.869560360909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem