Alhoa 1
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Melody Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Jacobus H - Apr 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sharon R - Mrt 2024
Algehele gradering
Safe, clean and private. Animal friendly.
Lees meerFrancois H - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Hannie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte oornag vir reisigers met honde.
Lees meerRene N - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome.
Paul T - Des 2023
Algehele gradering
Safe, clean and friendly.
Rene V - Des 2023
Algehele gradering
Okay stay.
Lees meerRodney T - Nov 2023
Algehele gradering
Bly ek't besluit om die 1200km vanaf PE na Pretoria te breek met oorslaap.
Graham P - Aug 2023
Algehele gradering
Great halfway stop.
Neels S - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Stefanie V - Jul 2023
Algehele gradering
Wat 'n aangename ervaring! Kon heerlik uitspan en verfris opstaan om ons reis voort te sit!
Andre G - Mei 2023
Algehele gradering
Oornag op pad Kaapstad toe.
Flip M - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap tussen Kaapstad en Pretoria.
Jan Z - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Mariaan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige oornagplek.
Johnelle L - Des 2022
Algehele gradering
Alhoa Halfway Stop is 'n baie mooi en netjiese plekkie. Die foto's doen dit nie justice nie, die plek is regtig mooi en baie goed onderhou.
Johan H - Okt 2022
Algehele gradering
Dit is 'n baie outydse huis. So ou huis is nie aanvaarbaar in ons moderne tyd nie.
Henry J - Mei 2021
Algehele gradering
Perfek
Lida G - Apr 2021
Algehele gradering
Huislike lekkerte
Theo V - Apr 2021
Algehele gradering
Kuier was kort, maar verblyf uitstekend.
Sharlene T - Mrt 2021
Algehele gradering
Julle sal ons weer sien!
Danie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netjiese, volledig toegeruste huis naby aan die Gariepdam.
Charles O - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig gevoel.
Hendrik B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Venecia K - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklike en ruim huis vir 6 mense.
Alhoa 1 se terugvoer
Venecia dankie vir die mooi review ek hoop ek sien julle weer Melody.
Hannetjie D - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Neil Y - Sep 2020
Algehele gradering
Good.
Anneki C - Jan 2020
Algehele gradering
Baie skoon en veilig.
Letesia W - Des 2019
Algehele gradering
Gelukkig net vir een nag.
Lees meerAlhoa 1 se terugvoer
Letesia, dankie vir jou terugvoer, sal kyk na jou punte. Hoop julle hou lekker vakansie. Groete.
Delis H - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Ettienne B - Jan 2019
Algehele gradering
Gemaklike en ruim verblyf.
George E - Des 2018
Algehele gradering
Alles was soos ek verwag het.
Louis V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Jan G - Aug 2017
Algehele gradering
Baie outyds en nostalgies.
Alhoa 1 se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien u gou weer.
Melody
Alhia Halfway Stop
Liesl M - Des 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Ou huis maar perfek vir een nag oorslaap.
Cheryl C - Des 2016
Algehele gradering
The house was clean and neat and comfortable and great value for money.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Johann E - Des 2016
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Marie M - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Helen S - Des 2016
Algehele gradering
Was aangenaam en netjies.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Esme R - Aug 2016
Algehele gradering
Rustige, skoon verblyf vir oornag.
Willie A - Aug 2016
Algehele gradering
Goed as oorslaapplek, maar kan baie verbeter word.
Frederik B - Feb 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies met alles wat nodig is vir oorslaap.
Johann L - Jan 2016
Algehele gradering
Alles en nog meer.
Eva-marie O - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, net jammer daar is nie lugversorging nie.
Wynand S - Des 2015
Algehele gradering
Doelmatige oornagverblyf.
Marius U - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker na 'n lang rit!
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Pieter O - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende diens.
Felicity M - Jul 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Attie B - Jul 2015
Algehele gradering
Aangenaam en netjies.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swaelstraat 3, Gariepdam, 9922, Vrystaat