Alhoa 1
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swaelstraat 3, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R3 150 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Alhoa 1 is net so gerieflik soos wat die naam dit laat klink! Talle besienswaardighede, historiese plekke en natuurlik die Gariepdam is in die nabyheid geleë.
Hierdie selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n aparte toilet het. Die kombuis is ten volle toegerus en het ook 'n ontbythoekie. Die huis bied ook 'n TV en braaigeriewe.
Daar is heelwat plaaslike restaurante, bootvaarte, visvangplekke en reservate naby aan die huis geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Melody Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Swaelstraat 3, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Alhoa 1 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swaelstraat 3, Gariepdam, 9922, Vrystaat