Alicrons
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Louise G - Mrt 2024
Algehele gradering
Absoluut waarde vir geld.
Alicrons se terugvoer
Dankie Louise,
Lekker om gaste soos julle te kan akkommodeer, met sulke oulike kinders!
Vriendelike groete
Christo
Hanlie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige see uitsig en netjies.
Alicrons se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Hanlie, julle sal altyd welkom wees!
Vriendelike groete
Christo
Alicia A - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie cosy, vriendelik en bekostigbaar.
Alicrons se terugvoer
Dankie Alicia, so lekker om te sien hoe kinders nog buite speel! So bly julle het die verblyf geniet. Vriendelike groete, Christo
Petra T - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, maar die genoemde probleme het 'n demper daarop geplaas.
Lees meerAlicrons se terugvoer
Beste Petra, so jammer vir die misverstand.
Die terugbetaalbare sleutel deposito betaalbaar is op ons kwotasie, en moes die persoon wat julle bespreking bevestig het, dit genoem het.
Die" Wifi " is gedurende lang beurtkrag (Fase 6) baie swak, aangesien daar net een toring in Jongensfontein is.
Die parkering is ook op ons perseel. Ek het nog onderdak parkering aangebied, maar ook gewaarsku van die salpeter op u motor, weens die seesproei.
Weereens jammer vir die misverstande, dit is ons strewe om ons gaste tevrede, en gelukkig te te hou.
Vriendelike groete
Eric H - Jan 2024
Algehele gradering
Verkwikking vir die siel, die rustigheid.
Lees meerAlicrons se terugvoer
Thank you Eric, your feedback is appreciated. Unfortunately, the mini tsunami we experienced in September 2023 caused a lot of damage to our tidal pool and beach area, washing away all the beach sand. But it is slowly getting back to normal.
Raymondo F - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Alicrons se terugvoer
Baie dankie Raymondo, ons waardeer jou terugvoering!
Hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Mogamat D - Jan 2024
Algehele gradering
We had a wonderful time.
Alicrons se terugvoer
Dear Mogamat, due to load shedding, which does not affect our place, WiFi could be unstable due to the battery systems. DSTV is linked and should not be a problem. Thank you for your positive input. Kind regards, Alicrons
Maryke T - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike rustige seeuitsig.
Robin D - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam, die weer het ons binnenshuis gehou, maar die rugby en DStv kon die leemte vul.
Cheslyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Alicrons, sal defnitief weer gan kuier.
Anthea F - Jun 2023
Algehele gradering
A lovely mid year getaway with family.
Nôra B - Apr 2023
Algehele gradering
Verkwik in siel en liggaam! Recharged en gereed vir die volgende kwartaal.
She-earl A - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was die lekkerste tyd ooit. Om op te staan deer die geluid van die branders en die vars seelug.
Anton B - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige vakansiehuis.
Ingrid K - Nov 2022
Algehele gradering
Vreedsaam en goed geleë.
Beanca L - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Pragtige uitsig.
Linda J - Okt 2022
Algehele gradering
It was very nice and we enjoyed ourselves.
Elna K - Sep 2022
Algehele gradering
Ons is hartlik ontvang en die eienaar het alles in sy vermoë gedoen om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.
Fredia L - Jul 2022
Algehele gradering
Kon heerlik saam met familie kuier.
Marina L - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreeknaweek saam vriende, skoon en netjiese huis met fantastiese uitsig en vriendelike eienaar.
Erika S - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Frendelene A - Jun 2022
Algehele gradering
Was baie heerlik. Ruimte en netjies.
Herman S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gerieflik en goed geleë.
Alliza D - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing place.
Angelique A - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Jan G - Aug 2021
Algehele gradering
Uitnemende gasvryheid...voorsorg vir meer as alles en nogwat...selfs ekstra wyn en hout beskikaar. 180 grade aee uitsig en heerlikste kuierstoep...in die somermaande. Selfs ons hondjies was welkom en tuis. Sou daar 'n tuimeldroër ook wees is Christo Cronjé hul se Alecrins 'n perfekte eenstop naweek- of vakansie tuiste weg van jou eie huis af. Verseker aan te beveel.
Hendrika T - Mrt 2021
Algehele gradering
Puik plek, meer tyd nodig om dit te kan geniet.
Alex S - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Helmien B - Feb 2021
Algehele gradering
Ons was 'n groep van 8 volwassenes wat van Alicrons gebruik gemaak het.
Lees meerArno M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjiese blyplek met ’n baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Alicrons se terugvoer
Baie dankie Arno ons waardeer julle kommentaar.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rowwekliplaan 15, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap