LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
Selfsorg in Hartenbos

Alikreukel b29

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Natassia L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Fantasties. Ons het ongelooflik lekker gebly, kon stap oral waar ons wou wees. Plek was ruim en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Baie sentraal geleë. Baie lekker en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karmi S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Baie gerieflike woonstel. Genoeg slaapplek. Lekker binnebraai vir gerief. Heerlik gebly! Net parkeer en verder oral gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Was fantasties. Baie lekker gebly, plek is netjies, maar net 'n no. 3 potjiekos pot maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella S
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik gekuier, baie dankie. Die plekkie was baie netjies. Alles wat ons nodig gehad het en meer was beskikbaar. Ons sal vir seker weer van julle gebruik maak. Ons het baie lekker gekuier, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Wonderlike tyd gehad. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Baie goed sentraal en stapafstand van strand, winkelsentrum, restaurante en amfiteater. Die stalletjies is ook net oorkant die pad. Die kompleks se swembad en buite braai geriewe is 'n bonus. Die woonstel is werklik ten volle toegerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lindie M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike, ontspanne verblyf. Pragtige plek. Alles wat jy benodig, is in die woonstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zyda P
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Gesellig. Ja, ek het lekker gebly in B29. Die ervaring was puik saam met vriende.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel C
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Ideale plek vir groter gesinne. Baie netjies en gerieflik ingerig. Baie netjies en skoon. Loopafstand van winkels en strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aubrey H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Alikreukel is 'n wonderlike woonstel stil en rustig dit is naby alles geleë. Woonstelblokke is naby alles geleë, stapafstand om die plek beter te leer ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 289

Op LekkeSlaap 14 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

40 Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA803306ba9de7ec9d362c824f4f07588429fe9010c80b25e8701648a20b53a5d4284fd85ff1003a52d0c19641e30c1651ac6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 55 5 1 5 40 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.126193603723 22.115499973297