+36
Selfsorg in Hartenbos

Alikreukel b29

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 40 Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Alikreukel b29 is in Hartenbos geleë, 'n buurt in die gewilde dorp Mosselbaai. Dit is net 200 m van die strand af geleë en die eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Rook is verbode in die eenheid.

Alikreukel b29 beskik oor 3 slaapkamers, 2 dubbelslaapkamers onder en 1 slaapkamer bo met 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers. Die badkamer onder het 'n bad en stortgeriewe, terwyl die badkamer bo slegs ’n stort het. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n binnebraai en die eenheid het DStv en linne. Handdoeke word nie voorsien nie.

Die woonstel is op die tweede verdieping en daar is nie 'n hysbak nie. Die kompleks het 'n swembad en buitebraai-area enn slegs gaste word toegelaat om van hierdie geriewe gebruik te maak, geen besoekers word hier toegelaa nie. Daar is 1 aangewese parkeerplek in die kompleks.

Die woonstel is net 100 m van die ATKV-speelpark met 'n binnenshuise verhitteswembad en waterglyplank af. Hartenbos se strand, Langeberg Mall, De Bakke-strand, Klein Brak-strand en Santosstrand is 5 km van die eiendom af.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Luan B
Gesin met tieners
5.0
Baie sentraal geleë. Baie lekker en sentraal geleë.
Jun 2026
Karmi S
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflike woonstel. Genoeg slaapplek. Lekker binnebraai vir gerief. Heerlik gebly! Net parkeer en verder oral gestap.
Feb 2026
Aubrey H
Gesin met tieners
5.0
Was fantasties. Baie lekker gebly, plek is netjies, maar net 'n no. 3 potjiekos pot maak.
Aug 2025
Isabella S
Saam met vriende
5.0
Heerlik gekuier, baie dankie. Die plekkie was baie netjies. Alles wat ons nodig gehad het en meer was beskikbaar. Ons sal vir seker weer van julle geb...
Sien meer
Mei 2025
Deon L
Gesin met tieners
4.6
Wonderlike tyd gehad. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Baie goed sentraal en stapafstand van strand, winkelsentrum, restaurante en amfiteater. ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 281

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 40 Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel b29 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek

40 Kaap De Goede Hoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA803306ba9de7ec9d362c824f4f07588429fe9010c80b25e8701648a20b53a5d4284fd85ff1003a52d0c19641e30c1651ac6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 54 5 1 5 40 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.126193603723 22.115499973297
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang